Al hoe n lisensie op die stadium bekom kan word is om n bestaande ketel te koop of te erf, saam met die oorspronklike lisensie. Om te registreer as n Artikel 116 stoker is ook n opsie om te oorweeg. Sien asb die “Word Lid” afdeling vir meer inligting of kontak die dag bestuur van die Kultuur Stokers Gilde
This topic was modified 10 years, 3 months ago by Gilde Admin.