Koffieroom Likeur
Bestandele:
- 1 blikkie kondensmelk
- 170g blikkie ingedampte melk
- 7 ml vanielje geursel
- 10 ml sterk kitskoffiepoeier (aangemaak met bietjie kookwater)
- 12,5 ml gliserien
- 250 ml Whisky
Lewer:
- lewer 500ml
Metode:
Meng bestanddele, gooi in ‘n bottel en verseël.
Laat staan minstens 7 dae lank.
Skud gereeld.